Elisabeth van Rusland

Elisabeth
Keiserin van die Hele Rusland
Keiserin Elisabeth, deur Charles van Loo
Dinastie Romanof
Bewind 1741–1762
Kroning 25 April 1742
Volle naam Jelizawjeta Petrowna Romanowa
Ander titels Tsarina
Gebore 29 Desember 1709
Gesterf 5 Januarie 1762
Voorganger Iwan VI
Opvolger Pieter III
Vader Pieter die Grote
Moeder Katharina I

Jelizawjeta Petrowna (Russies: Елизаве́та Петро́вна) (29 Desember 17095 Januarie 1762) was die dogter van Pieter die Grote en Katharina I. Sy was van 1741 tot 1762 keiserin van Rusland.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search